User talk:Jaco vanderwalt
Our first steps tour and our frequently asked questions will help you a lot after registration. They explain how to customize the interface (for example the language), how to upload files and our basic licensing policy (Wikimedia Commons only accepts free content). You don't need technical skills in order to contribute here. Be bold when contributing and assume good faith when interacting with others. This is a wiki. More information is available at the community portal. You may ask questions at the help desk, village pump or on IRC channel #wikimedia-commons (webchat). You can also contact an administrator on their talk page. If you have a specific copyright question, ask at the copyright village pump. |
|
-- Wikimedia Commons Welcome (talk) 10:13, 5 June 2017 (UTC)
Voortrekkers wapen
[edit]Hallo Jaco,
Die Voortrekkerwapen wat jy by File:Die_Voortrekker_Wapen.svg opgelaai het, is heelwaarskynlik nie "CC-By-SA" nie. Die Voortrekkers hou die kopiereg, en het het sover ek weet nog nie die wapen onder 'n vrye lisensie beskikbaar gestel nie. Dit beteken dat dit "fair use" is, en dan moet hy by Wikipedia opgelaai word, en nie op Wikimedia Commons nie. Die Engelse een is by en:File:Voortrekkers_(youth_organization).svg - ek stel voor dat jy jou SVG bo-oor die een daar stoor as 'n nuwe weergawe: joune lyk beslis nader aan die amptelike een. Jy sal hom dan maar op die Afrikaanse Wikipedia apart moet oplaai.
Vriendelike groete, --Slashme (talk) 08:37, 9 June 2017 (UTC)