Template:Speedywhat/af

From Wikimedia Commons, the free media repository
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans  Bahasa Indonesia  Deutsch  Deutsch (Sie-Form)  English  español  français  galego  italiano  magyar  Nederlands  polski  português  sicilianu  suomi  svenska  Tiếng Việt  Türkçe Ελληνικά  беларуская (тарашкевіца)  български  македонски  русский  українська  हिन्दी  বাংলা  한국어  日本語  简体中文  繁體中文  עברית  العربية  +/−


Haai daar, Speedywhat/af dit blyk dat die volgende inligting, wat deur jou opgelaai is, nie vry is nie en moes dus verwyder word:

[[:File:]]

Die Wikimedia Commons (hierdie webwerf) stoor slegs medialêers wat vryelik gebruik kan word vir enige doeleindes, insluitende:
  • insluiting of gebruik vir enige werk, ongeag van die inhoud
  • die skepping van gewysigde weergawes
  • kommersiële gebruik
  • vryelike verspreiding

Sien gerus Commons:Licensing vir die Wikimedia Commons se kopieregbeleid. Sommige ander Wikimedia-projekte het ander lisensiëringsbeleide. Die Engelse Wikipedia, byvoorbeeld, staan die billike gebruik van klanklêers en beelde toe. Dit is egter nie die geval hier by die Wikimedia Commons nie: "billike gebruik"-materiaal is nie hier aanvaarbaar nie.

Maak asseblief seker dat jy slegs werke oplaai wat jy self geskep het, wat van kopiereg vrygestel is, of waarvoor jy toestemming verkry het vir al die bogenoemde gebruikswyses. Lees asseblief deur Commons:Licensing, dié beleid is noodsaaklik as mens wil verstaan hoe die Wikimedia Commons werk. Dankie vir jou bydrae en laat asseblief vir my 'n boodskap indien jy enige verdere vrae het.

NOTE: Please do not use this template directly! This is just for translation. Use {{Speedywhat}} instead.