'n Seun speel met 'n uitgebrande lamp in die dorp Birao in die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Die dorp is in Maart 2007 byna geheel en al vernietig in die gevegte tussen rebelle- en regeringsmagte.
This is the Afrikaans translation of the Picture of the day description page from 7 April 2008.